southafricanlisted, local and safe classifieds market in india.
States
For Sale
Real Estate
Jobs

Babysitting: Pasgebore in Somerset West, Western Cape

Babysitting: Pasgebore

GUN JOUSELF 'N PAAR UUR VAN WELVERDIENDE RUS!
Gaan geniet 'n koppie koffie saam met 'n vriendin!
Gaan Gym toe!!
Gaan doen inkopies sonder die spanning van 'n huilende baba met dringende behoeftes!
Ontspan die middag met 'n boek!
Gaan uit saam met jou man, gaan fliek of gaan eet uit!!
JY SKULD JOUSELF 'N BIETJIE BEDERF!
Hierdie aanbod is slegs vir 1- 2 van jou eie kinders - pasgebore tot 3jaar oud
Week: na 12nm tot 11:30nm @ R60p/h
Naweke: Saterdagaande na sonsondergang tot enige tyd
Aanbod slegs vir Somerset Wes, Strand en Gordonsbaai -
Buite Helderbergarea - R1,50 per km ekstra!
Oor myself:
Ek het 12 jaar ondervinding as Dagmoeder vir babas en kleuters, vanaf ouderdom: pasgebore tot 3 jaar
Ek is baie lief vir kinders en dit sal vir my ?n genot wees om na joune om te sien terwyl jy ?n paar uur wegbreek sonder om skuldig te voel. Ek kan jou verseker van my liefde en volle aandag aan jou kosbaarste besitting(s).
Gaan geniet ?n paar rustige ure, terwyl jy ontspan en weet jou kinders is veilig in my hande.
Kontak Daleen Fritz vir ?n afspraak/ontmoeting

>> Click here to search for more - Labor/Moving in Western Cape