southafricanlisted, local and safe classifieds market in india.
States
For Sale
Real Estate
Jobs

Karavaan te huur vir vakansie in Somerset West, Western Cape for sale

Karavaan te huur vir vakansie
Karavaan te huur vir vakansie
Karavaan te huur vir vakansie
Karavaan te huur vir vakansie

Sprite Scout Karavaan te huur in die vanaf 23 Desember 2014 tot 5 Januarie 2015. Baie lig - 550kg, kan deur enige voertuig gesleep word. Slaap 2 persone binne en 2 persone in die sytent. Geskik vir paartjie of klein familie. Volledig met grondseile en patio. Ingesluit : yskas, 3 opslaan tafels en 4 stoele, eetgerei en ander opsionele items. R500 skade deposito (terugbetaalbaar).  R300 per dag.

>> Click here to search for more - Trailers & Mobile homes in Western Cape